Die koorkomitee is vroeër vanjaar vir 'n tydperk van drie jaar verkies.
Die komitee bestaan uit:
Myra Bosch: voorsitter en bladmusiek;
Annatjie Smit: koorleier;
Adri Fouché: finansies;
Daan Calitz: veiligheid en saalvoorbereiding;`
Isabel Bothe: welstand;
Donette Pretorius: funksies;
Wilma Koekemoer: data;
Johan van Vuuren: gekoöpteerde lid.
|
Tydelike foto. |