LAMB OF GOD is gebaseer op die Adagio
Cantabile-gedeelte van “Grande Sonate Pathétique” deur Ludwig von
Beethoven. Die woorde en koorverwerking is gedoen deur Michael Barrett
en David Angerman.
Die Jubelkoor
sing hier saam met Cantando@Algoa onder leiding van Bouwer van Rooyen by
die Hervormingsfees gehou in die Kragga Kamma NG Kerk. Die
orrelbegeleiding is waargeneem deur Benji de Lange terwyl Courtleigh
Koopman die trompet geblaas het.